2021 was vir Die Voortrekkers ‘n baie besonderse jaar aangesien ons organisasie sy 90ste bestaansjaar vier!
Baie sterkte aan die nuwe kommandodagbesture vir jul termyn wat ‘n aanvang neem. Mag julle voortbou op die spore van jul voorgangers ne steeds Groot gaan!
Die tema vir 2022 is “Blye vooruitsig”
Ontvang hiermee die laaste omsendbrief vir 2021
Transvaal Voortrekkers Omsendbrief – November 2021
Transvaal 2022 Gebiedsjaarprogram