Alle kokke moet nader staan….
Ons Voorslagkamp is vanaf 7 – 9 September 2018.
Alle Voortrekkervriende word uitgenooi om te tender vir die kombuis.
Sluitingsdatum – 10 Augustus 2018
Aangeheg die dokumentasie vir die Voorslag kombuis tender
Sien asb. ook die voorgeskrewe spyskaart
Gewysigde Voorslag kombuistender uitnodiging en aansoek
Hoop om vele aansoeke te kry.
Groete
Anine Wheeler