Transvaal Voorslag opleiding

Ons jaarlikse Voorslag opleiding vir volwassenes vind plaas op 12 Februarie 2022.

As jou span hierdie jaar of volgende jaar in Graad 7 is, is hierdie geleentheid ‘n baie belangrike aktiwiteit op jou kalender.

Uitnodigingsbrief

Sluit asseblief aan by die WhatsApp groep “Voorslag Hulp 2022.”

Hoop julle sluit aan by ons op 12 Februarie 2022.