Transvaal Voorslagkamp 2022

VOORSLAG INLIGTINGSBRIEF EN INSKRYWINGS VORMS

Hiermee die inligtingsbrief waarop die skakels is vir die jeuglid en volwassenes se inskrywingsvorms aanlyn.

Voorslag inligtingsbrief

LET ASB DAAROP DAT DIE SLUITINGSDATUM GESKUIF HET NA 2 AUGUSTUS 2022. 

Onthou asb dat indien jy deel is van Transvaal en in ‘n ander gebied wil gaan toets die aansoek deur Transvaal gebiedskantoor hanteer moet word.

Vir enige navrae kontak asb [email protected]

Sterkte vir die laaste voorbereiding en sien almal op die kamp.

Anine Wheeler