Venterskroon PD gebiedskamp

Is jy gereed vir nóg ‘n Venterskroon avontuur in die natuur!!!!

Kom leer hier in die natuur meer oor kameraadskap, leierskap en volharding.

Ons Gaan Groot! vanjaar as Oorwinnaars in Jesus.

Kampbrief

Graad 1 – Junior Kok

Graad 2 –  Dierewaarneming

Graad 3 – Toeka

Graad 4 – Gasheer/Gasvrou of Plantekennis of Vasbyt

Graad 5 – Touwerk of Boeresport of Weerkennis

Graad 6  – Spoorsny of Kommunikasie of Sterrekunde

Graad 7  – Avontuurkamp

Sluitingsdatum vir inskrywings: 17 September 2021

Kontakpersone:

Adjunk-Kampleier admin: Louis Keyser, 083 308 1757 / [email protected]

Kampleier: Annemie Hall, 082 494 8305 / [email protected]