Vlotvaart 2019

OOR BIETJIE MEER AS ‘N MAAND IS DIT WEER VLOTVAART TYD!

KOM ROEI, KUIER, ONDERSTEUN EN GENIET DIE VLOTVAART SAAM MET ONS!!!

Die Vlotvaart vind vanjaar weer te Bronkhortspruitdam en wel te BAJADAM-OORD aan die suidekant van die dam plaas.

Datum: 18-19 Oktober 2019

Sluitingsdatum: Dinsdag 15 Oktober 2019

Die Vlotvaart begin om 21:00 op Vrydagaand 18 Oktober en duur tot 06:00 op Saterdagoggend 19 Oktober.

Uitnodiging

Inskrywingsvorm 

Vlotvaartreëls 

Vrywaringsvorm