Ons het nog plek op Vlotvaart vanjaar, aangesien ‘n paar groot Kommando’s nie deelneem nie. Ons kan dus ‘n aantal Gr 7’s wel akkommodeer om saam met die Graad 8-9’s te kom roei. Inskrywings sal op ‘n “eerste ingeskryf … ” basis hanteer word.
Skryf gou en kom neem deel…