Die Vlotvaart vind vanjaar vanaf 18:00 op Saterdagaand 16 Oktober 2021 te BAJADAMOORD op die Bronkhorstspruitdam plaas. Staanplekke word vir elke kommando/oord/vlot toegeken.
Suid-Afrika is tans op vlak 1 van die covid-19 regulasies en dus kan meer Voortrekkers inskryf vir die Vlotvaart 2021.
Alle Graad 6 en 7 jeuglede word uitgenooi om in te skryf vir die Vlotvaart 2021.