Dit is weer tyd vir ons jaarlikse vlotvaart!
Kom kuier saam met ons gedurende die naweek 19-20 Oktober 2018.
Plek: Bajadam Oord te Bronkhorstspruit.
Snoepie: Enige Kommando of Oord wat ‘n snoepie op Vlotvaart wil aanbied, kan gerus Koos Stofberg kontak.
Die volgende afdelings is beskikbaar
Graad / Groep | Afdelings |
Graad 6 en 7 | Natspane |
Graad 8 en 9 | Roeimeesters |
Graad 10, 11 en 12 | Spaanbrekers |
Slegs Volwassenes Gemengde Span – enige ouderdomsgroep | Vlotbrekers |
Enige ouderdomsgroep | Gemodifiseerde vlotte |
Inskrywingsgelde: Kinders & Volwassenes: R30,00 per persoon
Sluitingsdatum: Dinsdag 16 Oktober 2018
Navrae: Koos Stofberg 082 577 1234 / 012 347 5075 [email protected]