Volksdans Spesialisasie

Dit is weer tyd om deel te neem aan die gewilde jaarlikse Volksdans Spesialisasie wat in Oktober 2018 aangebied sal word. Alle verkenners asook penkop-en-drawwertjies word uitgenooi in te skryf.

Weens omstandighede wat dit noodskaaklik om van terrein te verander vir hierdie Spesialisasie.

Die Volksdans Spesialisasie van 26 – 28 Oktober sal nou plaasvind by Wag ‘n Bietjie Kampterrein  (nie ver van die oorspronklike terrein – Altelekker).

Dit beloof steeds om ‘n onvergeetlike ervaring te wees en ek en die Wapadrand Boeredansgroep is opgewonde om jou te ontvang.

Laat kom daai inskrywing – daar is nog plek vir 25 seuns en 25 dogters.

Datum: 26 – 28 Oktober 2018

Vir wie? Verkenners en P/D

Plek: Wag-‘n-bietjie kampterrein

Sluitingsdatum: 16 Oktober 2018

Uitnodigingsbrief en inskrywingsvorm

Navrae en inskrywingsvorm: Danette Smith –  [email protected]

Danette