Lus vir Volkspele?
Die Aandblom Volkspelelaer nooi alle Voortrekkers om die volkspele kenteken vir Graad 3’s by hulle te kom doen. Hulle die volledige kentekenvereistes aan.
Waar: Laerskool Mayville, Pretoria
Tyd: Enige Vrydagaand (nie in skoolvakansietye nie) 19:00
Vooraf bespreking is noodsaaklik.
Kontak gerus die Sekretaresse, Yolandi Rossouw by 0835391271, vir navrae. [email protected]
Groete
Prof. Anton van Vollenhoven: Laerleier