2021 bied steeds vir ons uitdagings rakende Voortrekker aktiwiteite en die Voorslagproses. Die saak geniet reeds aandag.
Die beskikbare Voorslaginligting verskyn is op die Nasionale Voortrekker webblad: in die Biblioteek, Penkop-en-Drawwertjie vouer onder PD Voorslag.
U kan ook die skakel volg: https://voortrekkers.co.za/biblioteek/#120-wpfd-pd-voorslag
Ons sal julle inlig sodra die P1-vorm beskikbaar is.
Baie sterkte aan elke spanoffisier met julle voorbereiding!
Anine Wheeler
AGL PDsake