Voorslagliedjies:2021

Wil jy graag saamsing, maar weet nie waar die 2021 Voorslagliedjies wegkruip nie?

Hiermee die skakel na die 2021 Voorslagliedjies, as hulp vir die voorbereiding: https://sas2.voortrekkers.co.za/~tcY4l

Geniet die saamsing en sterkte met die voorbereiding!