Voriemôl

Dit is weer tyd vir Voriemôl aktiwiteite!

Kom kuier saam met ons op Saterdag 20 Oktober 2018 vir die werkswinkel ” Die Voortrekkers KOOK“, lekker resepte vir spanne, wat aangebied gaan word deur Elize Henn.

Op Saterdag 27 Oktober 2018 is dit weer tyd vir ons Voriemôl Markdag!

Spring gou en voorkom teleurstelling deur jou plek dadelik te bespreek!

Kontak Lidia Hendriks 082 654 4840 / [email protected]