Voriemôl markdag

Voriemôl markdag

Saterdag 19 Mei het ons voor die Môl ons eerste markdag. Ons wil graag spanne wat fondse wil insamel vir ‘n diensprojek, spankamp of toer ‘n geleentheid bied om Vorieburgers, Vorieworsrolle, Voriepannekoeke of enige iets kreatief te kom verkoop.

Stuur ‘n e-pos aan [email protected] indien jou span belangstel om ‘n produk by die markdag of in die winkel te verkoop.

Baie dankie!

Lidia Hendriks

082 564 4840