Die son het opgekom, die haan het gekraai en die hen het haar eerste eier gelê… Voriesaamtrek 2021 is uitgebroei en groei fluks!
As jy die groot nuus gemis het – Voriesaamtrek 2021 is volgende jaar, oudergewoonte op Hartbeesfontein, vanaf 22 tot 24 Januarie 2021.
Sluitingsdatum: 13 Januarie 2021
Skakel vir inskrywings: inskrywings.voortrekkers.co.za
Kampkostes: Volwassenes: R350,00 en Kinders (PD’s en jonger): R260,00.