Wapadrand Boeredanse

Wapadrand Boeredansgroep bied aan: Kom kyk, doen en praat Boeredanse!

‘n Lekker manier vir die hele gesin om ‘n naweek af te skop…. en dit is gratis!

Ons gaan bietjie boeredanse en lyndanse doen maar ook tussendeur bietjie langarm op Afrikaanse musiek.

Datum: 12 Oktober 2018

Plek: Sytze Wierda Voortrekkerkompleks (langs Springvale Primary School, Wierda Park)

Tyd: 18:00 – 22:00

Drag: gemaklik

Wie is welkom: Huidige boeredansers / Oud lede van die Wapadrand Boeredansgroep / Voornemende P/D of

Verkenners wat die Volksdans spesialisasie gaan of wil bywoon / Volkspelers / Belangstellendes

Oud en jonk / Nie Voortrekkers is net so welkom.

Toegang: Gratis

Koeldrank en boereworsrolle sal te koop aangebied word.

Gaan kyk gerus na ons Facebook blad – @boeredansgroep

Kontakpersoon: Danna Smith /[email protected]