Wapadrand Boeredansgroep

Hier is dit nou – dis weer tyd om te dans dat die stof staan.

Die jaarilkse boeredanskamp waartydens die P/D en Verkenner Afrikaner Volksdans spesialisasies aangebied word, wat ook ‘n GGN naweek is, vind plaas 11 – 13 Maart 2022 en wel by Mighty Apies kampterrein net buite Pretoria. 

Skryf gou in want daar is net plek vir 60  van julle.

Kampbrief

Inskrywingsvorm

Die kinders van die Wapadrand Boeredansgroep wag vir julle om hul passie met julle te deel.