Wapadrand Boeredansgroep

Na ons pas afgelope suksesvolle toer na Nederland is die lede van die Wapadrand Boeredansgroep gemotiveerd om jou te laat deel in die trots van ons Afrikaner kultuur.

Kom dans saam en word deel van hierdie lekkerte.

Jou tyd as Boeredanser is nou!!

Spesialisasie wat verwerf word: Volksdans Spesialisasie
Datum: 26 – 28 Oktober 2018
Teikengroep: ALLE Verkenners en P/D
Plek: Altelekker Jeug kampterrien

Sluitingsdatum: Inskrywings sluit 16 Oktober 2018

Daar is slegs 80 plekke beskikbaar!

Navrae: [email protected]

Groete

Danette