Wapadrand GGN

Wapadrand Voortrekkers nooi alle penkop-en-drawwertjie voortrekkerlede asook Verkenners uit na hulle gewilde GGN naweek wat gehou word in September 2021.

Datum: 3- 5 September 2021

Plek: Voortrekkermonument – Piekniekterrein

Sluitingsdatum: Vrydag 20 Augustus 2021

Inligtingsbrief

Graad Spesialisasie
R Ontdekkingsreis vir Ontdekkers
1 Junior Kok
2 Taalpret
3 Spoorkennis
4 Groot Trek
5 Boeresport
6 Seremonies (slegs 40 inskrywings)

7 en Verkenners

 

 

Fotografie (slegs 20 inskrywings)

Sterrekunde

Voetslaner (slegs 20 inskrywings)

Elektronika (slegs 20 inskrywings, slegs Gr. 10 en 11 Verkenners)

Nutsman (slegs 30 inskrywings, slegs Gr. 10 en 11 Verkenners) 

Verfbal (slegs 30 inskrywings)