Wapadrand GGN

Wapadrand se gewilde GGN word vanjaar aangebied gedurende Augustus 2022.

Datum: 12-14 Augustus 2022.

Plek: Voortrekkermonument (Piekniekterrein).

Sluitingsdatum: Die sluitingsdatum is Vrydag 29 Julie 2022 of wanneer die maksimum aantal inskrywings ontvang is.

Uitnodigingsbrief

Graad R:  Ontdekkingsreis vir Ontdekkers

Graad 1:   Junior Kok

Graad 2:   Taalpret

Graad 3:   Spoorkennis

Graad 4:    Anglo-Boereoorlog

Graad 5:   Boeresport

Graad 6:   Seremonies

Gr. 7 & Verkenners: Fotografie, Sterrekunde, Voetslaner, Elektronika (slegs Gr. 10 en 11 Verkenners),                                    Nutsman (slegs Gr. 10 en 11 Verkenners), Verfbal of Leierskapsvaardighede.