Goeienuus …
Kry jou nuutste weergawe van die werkboeke vir penkop en drawwertjies!
Die nuutste weergawe van die Penkoppe en Drawwertjies werkboeke (Graad 1 tot 7) is nou elektronies beskikbaar.
Dit nuutste weergawe (November 2017) van die PD werkboeke is ook beskikbaar op die Houkoers webblad: http://www.houkoers.co.za/Dokumentasie/Literatuur
Maak asseblief seker dat slegs die nuutste weergawe gebruik word.
Enige navrae kan gerig word aan [email protected]